Ons Jeug

Ons Jeugaksies is aan die gang!

Kategese (Junior en senior fases)

  • Daar word elke Sondag tydens die skoolkwartale Kategese vir die Junior Fase (voorskools tot gr. 6) in die ou Moederskamer en die saal aangebied, gelyktydig met die erediens in die kerk.
  • Na die erediens word Kategese vir die senior fase aangebied, insluitend ‘n belydenisklas.
  • Gesinsdienste word twee keer per kwartaal in die saal aangebied, gelyktydig met die erediens in die kerk.

Kéramos (vir jong volwassenes)

Daar is in Augustus 2022 begin met sosiale byeenkomste vir jongmense, met die doel om geestelik te groei/saam te kuier/pret te hê.
Vir navrae kontak die koördineerder na 17:00:
Handri – 071 056 6890.

Kategese (Junior en Senior fases)

  • Groei-goggas: (Voorskool) Ons leer mekaar ken.
    Tydens die erediens in die ou moederskamer in die kerk.

Pragtig opgeknap vir die Groei-goggas.  –>

  • Graad 1–6: tydens die erediens in Patmos in die kerksaal.
    My blink ID: Nie net ‘n Nommer nie

    Kategeet:  Ds Werner Schultz (084 645 1173)
  •  Graad 7-10: na die erediens in die konferensiekamer in die kerksaal.
    Kategeet:  Gideon Muller (083 236 9869) en Ds Sauer.
  • Graad 11-12: Kontak asb vir Ds Sauer (071 674 1675).
  • Belydenisklas:
    Maak asb kontak met Ds Sauer vir inskrywing.

Kategese 2026