Preek

EREDIENSTYE:

Oktober tot Maart (somertye):
Meditatiewe dienste – 07:30
Oggenddienste – 09:00

April tot September (wintertye):
Meditatiewe dienste – 08:00
Oggenddienste – 09:30

Opnames van boodskappe vir die jeug kan gevind word op Ons Jeug se blad.

Algemene gebruiksaanwysings

Klik op die betrokke datum om die YouTube opname te sien. Bv.

Indien’n MP3 opname beskikbaar is (slegs klank, geen beeld, dus veel minder data benodig) sal dit ook verskaf word.

L.W. Dit neem soms so 20 sek. of  meer voordat die klank aanskakel, dus is ‘n klein bietjie geduld asseblief nodig. 

Opnames van onlangse preke (2022)

Paasfees 17 April 2022

Sien ook die ouer opnames in ons
 Eredienste Argief 2021

Sien ook die ouer opnames in ons  Argief: Eredienste (2020).