‘n Uitgebreide program is dwarsdeur die feesjaar aangebied.
Dit het ingesluit spesiale Feesdienste, sosiale Feesgeleenthede, asook heelwat Feesmusiek.
Feesdienste
2-9 Junie: Pinksterreeksgelei deur leraars metgeskiedkundige bande met ons gemeente.
16 Junie: SendingbetrokkenheidDi. Eddie Scheffler en Johan van Niekerk.
11 Augustus: Feesnagmaalds. Nelis Janse van Rensburg, Voorsitter van die Moderamen.
Feesgeleenthede
Saterdag 9 Maart:Feespotjiekompetisie.
Vrydag 4 Oktober:Bybelse ete.
Saterdag 11 Mei:Feestuinparty.
Saterdag 12 Oktober:Lentetee.
Feesmusiek
Sondag 14 AprilPAASSANGFEES
Sondag 19 Mei:Kaapstadse Koperblaasorkes
15 September:VIVA CANTARE
Sondag 28 April:ZORADA TEMMINGH
21 Julie:8 Misses Croon
27 Oktober:ENCORE!
24 November: Sondagaand 19:00KERSSANGDIENS 2019
Jaarlikse funksies
Saterdag 31 Augustus:Feesbasaar.
22-30 November:Kersmark 2019