Helderberg Uitreik

Die Helderberg Uitreik is in 2003 gestig in opdrag van die Kerkraad van die Helderberg Gemeente, en die jaar daarna geregistreer as ‘n Organisasie Sonder Winsoogmerk (NPO 032-078). In 2007 het die Somerset-Wes Moedergemeente aangesluit.
Lees gerus meer op Helderberg Gemeente se bladsy vir Helderberg-uitreik.

GETUIENISSONDAG 14 Februarie 2021
Hartlik welkom by die Omgeegemeente se Getuienisfees wat met die inisiatief van Helderberg Uitreik gereël is. Hiermee verwelkom ons ook vandag vir Ds Strydom Bruwer, wat die Woordverkondiging uit Handelinge sal hanteer.
Ons nooi julle uit om die videos van die verskillende projekte te kyk en ook die inligting van die projekte wat hieronder verskyn te lees. Raak asseblief betrokke by een of meer van die projekte op praktiese maniere, gebed en befondsing. Hierdie projekte is Jesus (en ons twee gemeentes) se hande en voete om by die nood in die wêreld uit te kom, ’n verskil te maak en die koninkryk sigbaar te maak.
Ons het ook die geleentheid om deel te neem aan die geloofsofferprojek waardeur ons projekte gefinansier word. Die verbintenis van die kerkraad is, dat elke sent wat jy vir ’n projek bydra, oorbetaal sal word sonder enige aftrekking vir administrasie van die fondse. Kom ons onthou dat geloofoffers gegee word bo en behalwe ons dankoffers wat elke lidmaat se Godgegewe verantwoordelikheid is. Geloofsoffers beïnvloed daarom nie ons dankoffers nie en vertrou mens die Here om jou in staat te stel om jou beloftes na te kom.
Lees gerus meer op
Uitreikfees 2021. (pdf)
Sien asseblief die
Geloofoffervorm. (pdf)
Kontakbesonderhede:
Projekte en Projekleiers (pdf)
Klik op onderstaande skakels na Youtube-videos waarin die verskillende projekte bespreek word.
Die lengte van die video word in hakies aangedui (min:sek).
Al die Projekte:
(2h:18:05)
https://youtu.be/qGHy2zq0QAk.
Fokusgroep Berading Terapie en Medies (22:48)
https://youtu.be/0DTWQgESyck.
Fokus op die Ondersteuning Projekte
(36:20)
https://youtu.be/q4l4FOhrDrs.
Fokusgroep Tiener en Volwasse ontwikkeling
(22:57)
https://youtu.be/xvyKIUDGao4.
Fokusgroep Vroeë Kinderjare Ontwikkeling
(37:30)
https://youtu.be/DHMgUftF5bA.
Fokusgroep: Evangelisasie
(39:46)
https://youtu.be/6dFlbX4tZ14.
Projekte en Projekleiers 2021
Berading, Terapie en Medies |
|||
Agapé Medies |
Junita Kruger |
083 650 3291 |
|
Beradingsentrum |
Doreen Hofmeyr |
082 8999942 |
|
Hamony |
Annette Botha |
021 851 5582 |
|
Phambili |
Hannes Theron |
hannes@nghelder.co.za |
083 375 8443 |
MIV/VIGS |
Aneleh Fourie-Le Roux |
083 292 5358 |
|
Ondersteuning |
|||
Dienssentrum |
Yolande Kennedy |
021 851 5582 |
|
Haweloses |
Arnold Prosch |
021 852 8215 |
|
Helderberg Babas |
Karin Alheit |
082 909 0204 |
|
Helderberg Hospitaal |
Miemie Heerenga |
084 2986608 |
|
Proj v Gestremdes |
Anton Engelbrecht |
|
|
Seniorsorg |
Ina van Niekerk |
082 578 9893 |
|
Merweville Skoolprojek |
Lizanne van Zyl |
082 899 6249 |
|
Kanga&Roo |
Tania Schultz |
084 717 0660 |
|
Rampverligting |
Pia Nanny |
083 2894 876 |
|
Omonia- (Athene) |
Pia Nänny |
083 2894 876 |
|
Vroeë Kinderjare Ontwikkeling |
|||
Hemel-op-Aarde |
Anton van Geest |
083 377 1973 |
|
Pêrel Gem Kleuterskole |
Maria Kirsten |
082 7033 742 |
|
Mosambiek Geletterdh |
Bertus van Schalkwyk |
082 7795244 |
|
Uyavula |
Adele Botha |
0725422563 |
|
Phuket Kinderprojek |
Elsa Rinquest |
0823084643 |
|
Walemera |
Roelof Louw |
082 467 4328 |
|
Tiener en Volwasse Ontwikkeling |
|||
Helderberg Ontwikkelingsentrum |
Irna Truter |
021 8525720 082 7485448 |
|
Musica Dei |
Yolanda Botha |
082 312 6348 |
|
Cence |
Jansie Moolman |
082 466 6997 |
|
4-lines |
Ilse Anthonissen |
082 368 4133 |
|
Pêrel Gem Ontwikkeling |
Maria Kirsten |
082 7033 742 |
|
ElizaYo |
Herman Lindhout |
060 527 7701 |
|
Sir Lowry’s Pass |
Hennie Groenewald |
083 288 1271 |
|
Relationships Through Sport |
Chris Eagar |
082 873 7363 |
|
Evangelisasie projekte |
|||
Bybelverspreiding |
Marisa Viljoen |
021 8515582 |
|
Kinderevangelisasie |
Sus van Niekerk |
021 851 6866 |
|
KidsXpress |
Berthold Alheit |
0828066121 |
|
Kairos Gevangenisbediening |
Deon van Zyl |
082 903 9781 |
|
Nepal |
Paul Brits |
082 609 5043 |
|
Sri Lanka |
Paul Kilian |
083 626 4965 |
|
Internas Studente |
Hans Krijt |
082 333 8008 |
|
Mosambiek Evangelisasie |
Gerhard Kruger |
083 651 1902 |
|
Colours of India |
Mariana Crook |
||
Makwe Missie |
Nick Olivier |
0834421351 |