Wêreldbiddag vir Vroue 2021

St Paul’s Katolieke Kerk      Andries Pretoriusstraat 145, Somerset-Wes Bespreking noodsaaklik:  082 491 0474Of epos:  rammy@iafrica.com

PJP (Pannekoek, Jaffles & Poeding)

NG Kerk Somerset-Wes 77 Andries Pretorius Straat, Somerset-Wes

Dienende Hande se PJP-funksie  (pannekoek, “jaffles” en poeding), verskuif van 26 Februarie na Vrydag, 12 Maart 2021.  Dit sal die vorm van ‘n Kry-en-ry geleentheid aanneem.  Pannekoek R6, “Jaffles” R20, Poeding R20. Verkope slegs op vooraf bestelling.  Bestellings kan nou reeds geplaas word by Hester Loots:epos:  loelie007@gmail.com of whatsapp:  082 671 4995. Bestellings sluit Dinsdag ... Read more