Loading Events

« All Events

PJP (Pannekoek, Jaffles & Poeding)

12 Mar 2021 @ 11:00 13:00

Dienende Hande se PJP-funksie  (pannekoek, “jaffles” en poeding), verskuif van 26 Februarie na Vrydag, 12 Maart 2021. 
Dit sal die vorm van ‘n Kry-en-ry geleentheid aanneem. 

Pannekoek R6, “Jaffles” R20, Poeding R20.

Verkope slegs op vooraf bestelling.  Bestellings kan nou reeds geplaas word by Hester Loots:
epos:  loelie007@gmail.com of whatsapp:  082 671 4995.

Bestellings sluit Dinsdag 9 Maart 2021 om 15:00.

Bestellings kan Vrydag, 12/3 tussen 11:00 en 13:00 by die kerksaal afgehaal word.  Kaart- of kontantbetalings met afhaal.

NG Kerk Somerset-Wes

77 Andries Pretorius Straat
Somerset-Wes, Wes Kaap 7130 South Africa
+ Google Map
021-8521787
ngkerksomersetwes.co.za