CARITAS - die Omgeegemeente se diens van barmhartigheid.

Ons reik uit na gemeentelede in nood met maandelikse kruideniersware, klere, bystand en ondersteuning waar nodig.

Koördineerder:  Hester Loots (021 – 852 3868).

November 2020

Al het COVID-19 veroorsaak dat Caritas nie die jaarlikse funksie vir senior burgers 80 jaar en ouer kon aanbied nie, was hul in staat om aan elk van die 191 senior burgers ‘n geskenkpakkie te gee.

Lees gerus meer oor die Caritas uitreik na Seniors.