Bybelstudie vind Woensdae plaas, in twee groepe.
Die oggendgroep kom elke 2’e week om 10h bymekaar,
soos aangedui op die Jaarprogram.
Die aandgroep kom weekliks om 6h00 nm bymekaar,
skoolvakansies ens. uitgesluit.
VRYDAE – 05:15
Vir die werkende manne in die gemeente.
Die volgende riglyne geld:
Die Manne vier Jason se 50e verjaarsdag
op ‘n baie spesiale wyse.
Die manne begin 2023 met ‘n vroegoggend “Ken mekaar” met spek en eiers!