Wes-Kaapse Bloeddiens

Die Bloeddiens word beskou as 'n noodsaaklike diens en het voort gegaan tydens die Covid inperkings.

Ondersteun asb. die bloeddiens op ondergenoemde datums en tye in ons kerksaal:

Vanaf 3 Januarie 2022:

Elke Maandag,  14:00 – 19:00.

 

'n Jong skenker stel 'n mooi voorbeeld!